Landskap met vroue en slang PDF/EPUB è met vroue en

Landskap met vroue en slang PDF/EPUB è met vroue en


  • Hardcover
  • 207 pages
  • Landskap met vroue en slang
  • Lettie Viljoen
  • Afrikaans
  • 10 August 2014
  • 9780798136389

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Landskap met vroue en slang[BOOKS] ✯ Landskap met vroue en slang By Lettie Viljoen – Larringtonlifecoaching.co.uk Lena Bergh is 'n skilder wat hunker na die sublieme landskap Sy verlang na 'n ánder landskap as die subtropiese voorstede waarin sy haar bevindIn hierdie roman word sy in haar wisselende verhoudings Lena Bergh is 'n vroue en PDF/EPUB å skilder wat hunker na die sublieme landskap Sy verlang na 'n ánder landskap as die subtropiese voorstede waarin sy haar bevindIn hierdie roman word sy in haar wisselende verhoudings met 'n aantal mense óm haar uitgebeeldOp haar roete deur die welige parke en tuine van die stad word Lena vergesel deur haar vriende die gedrewe skrywer Mara Darboven en die eiesinnige digter KeetDie beswerende stemme van dokter Kafka en Martjie verbind haar daagliks Landskap met PDF/EPUB ² met die droefheid van die volk daarbuiteDie leser leer die obsessies ken van Lena se buurvrou Molly Bloem by wie Johnny Deventer loseer om uit te varsDit is maar enkele van die figure wat Lettie Viljoen in Landskap met vroue en slang met haar kenmerkende kombinasie van deernis en humor uitbeeldEen van die belangrikste verhoudings in die roman is dié tussen Lena en haar man Jack de Leeuw Op ongewone en indringende wyse word hierdie intieme verhouding uitgebeeldLettie met vroue en Kindle Ö Viljoen se nuwe roman is 'n kragtoer van poëtiese intensiteit Verskeie landskappe karakters en verhale word gejukstaponeer en ineengevleg in 'n boeiende ontdekkingstog wat op verskeie vlakke geskied uiterlik en innerlik die aardse en die geestelike die intellektuele en die erotiese In 'n vertelling waarin ironieë humor en eksistensiële insigte mitiese elemente en magiese oomblikke ryklik vermeng is raak die grense vloeibaar tussen wat moontlik en nie moontlik is nie flapteks.